Description
Title: Die Avonture Van Gouelokkies En Die 3 Beertjies
Starring: Soos Gesien Op Sauk
Synopsis:
Hierdie verhaal is nie net ‘n storie nie, maar ook ‘n avontuur van ‘n dogtertjie wat op ‘n stappie in die woud gaan en op ‘n huisie afkom waar die 3 Beertjies woon.
In die huisie kom sy op heerlike sop af en ander items wat haar baie intereseer. Moeg en uitgeput gaan rus sy ‘n bietjie op die klein beertjie se bedjie.
Sy word wakker met ‘n groot skrik want voor haar staan 3 Beertjies maar hulle is so vriendelik met haar dat sy sommer tuis voel in hulle huise en, so begin die vriendskap tussen Gouelokkies en die 3 Beertjies.