Description

Title: Aladdin En Die Wonderlamp
Starring: Animation
Synopsis:
Aladdin daal in ‘n spookagtige grot af waar hy ‘n wonderlamp in die hande kry. Hy maak kennis met die Gees van die Lamp, wat hom help om ‘n manjifieke paleis te bou en met Leila, die sultan se dogter, te trou.
Maar dan steel die towenaar Hassiem die lamp, neem Leila gevange en vlug na Afrika. Die sultan is woedend en wil met sy skoonseun afreken.
Aladdin moet inderhaas ‘n plan beraam of hy is nie net sy vrou kwyt nie, maar sy lewe ook.





