Loading...

Advontur Robinson

SKU: 6006348044366 Categories: ,

R69,99

Die Advontuur Van Robinson Crusoe

Loading...

Description

fpb

Title:   Die Advontuur Van Robinson Crusoe

Starring:   As Seen On Sauk

Synopsis: 

Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van ‘n skeepswrak, vind sy weg na ‘n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind.

Hy het die vermoe om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom.

Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds ‘n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: