Loading...

Avontuur Sinbad

SKU: 6006348046094 Categories: ,

R79,99

Die Advonture Van Sinbad

Loading...

Description

fpb

Title:   Die Avontuur Van Sinbad

Starring:   Afrikaans

Synopsis: 

‘n Verruklike avontuur van ‘n ver land vol heldhaftige dade. Hier volg ons die storie van die brawe matroos,Sinbad, gebaseer op Edgar Allan Poe se kortverhaal
‘Die eenduisend en tweede verhaal van Scheherazade’.

Die gemene towenaar, Jaffar, plaas ‘n goeie koning en sy gelukkige koninkryk onder betwowering waar hul vir die eerste keer onrus en onmin ervaar. Die koning het ‘n pragtige dogter wat reeds verloof is aan ‘n aantreklike prins, maar Jaffar, meng in wil eerder met haar trou. Sinbad en sy lojale maters moet inspring om die prinses en die mense van die koninkryk te red.

Maar, voor hy tot hulle redding kan kom moet hy eers die koninklike juwele wat Jaffar gesteel het terug besorg aan die koninkryk end sodoende kry hy te doen met die Amasone-koningin, die spook-koning en een van die mees kwaadaardige gediertes op sy reis.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: