Advonture Pinochio

R59.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Advonture Van Pinocchio

Starring:   Soos Gesien Op Sauk

Synopsis: 

Puik animasie en verbeeldingryke storievertelling bring lewe aan hierdie tydlose verhaal van die marionet, Pinocchio wat van akkerboom hout gemaak is deur die eensame speelgoedmaker Geppetto wat baie graag ‘n seun wou he. Die fee koningin se towerkrag vervul Geppetto se lewenslange begeerte wanneer sy Pinocchio lewendig maak. Om ‘n werklike seuntjie te word, moet Pinocchio moeilike lewenslesse leer.

Sy onskuldige natuur maak hom ‘n maklike teiken vir die gewetenlose karakters soos die agterbakse jakkals en Rudy meisie met die naam Morelle, probeer hy die deit dat hy ‘n marionet is wegsteek, maar hy vind vinnig uit dat ware liefde eerlikheid vereis. Sy neus weet, en sy neus groei wanneer Pinocchio ‘n leun vertel om sy wandade te verklap.Deur die leiding van die fee koningin, Timothy die kriek,end Pinocchio se liefdevolle pa, Geppetto, vind Pinocchio uit wat die waarde van vrygewigheid,eerlikheid en die ondervinding van mense om hom beteken.

Die Avonture van Pinocchio maak dit maklik en lekker om meilike lewenslesse te leer vir kinders van alle ouderdomme.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R209.96